Dis oujaarsaand…39/40-jarige wit aktrise/sangeres/digter, Evalina Ellis is op die dak van een van die hoogste geboue in Kaapstad. Sy is gereed om te spring…Totsiens vieslike, cruel wêreld! Onder, in die straat, word daar vreeslik makietie gehou soos almal die nuwe jaar wil verwelkom. Kan inspekteur Diane Hendricks, 41-jarige bruin polisievrou van Lansdowne op die Kaapse Vlakte, wat amper soos ‘n engel op die toneel verskyn, Eva oorreed om die “malligheid” te stop en haar van plan laat verander? Kan Diane haar veilig terug aarde toe “praat”? Het sy die woord-ammunisie om so ‘n groot iets aan te pak? En dit op oujaarsaand? Sy, wat net ‘n normale voorstedige lewe lei met twee komma vyf kinders, met ‘n man in ‘n liefdelose huwelik?
+
IN FOCUS
-
A Tribute to Dr Abdullah Ibrahim (1934–2026)
It is with profound sadness that Artscape Theatre Centre joins South Africa and the world in mourning the passing of – Read More
-
ARTSCAPE MASTERCLASSES
Artscape Masterclasses offer a unique opportunity to learn from industry experts, creatives, and thought leaders across the performing arts and – Read More
-
Artscape Theatre Centre Celebrates 55 Years
Artscape At 55: The Stage That Witnessed a Nation Opens Its Doors to All From a theatre of exclusion to – Read More

