Dis oujaarsaand…39/40-jarige wit aktrise/sangeres/digter, Evalina Ellis is op die dak van een van die hoogste geboue in Kaapstad. Sy is gereed om te spring…Totsiens vieslike, cruel wêreld! Onder, in die straat, word daar vreeslik makietie gehou soos almal die nuwe jaar wil verwelkom. Kan inspekteur Diane Hendricks, 41-jarige bruin polisievrou van Lansdowne op die Kaapse Vlakte, wat amper soos ‘n engel op die toneel verskyn, Eva oorreed om die “malligheid” te stop en haar van plan laat verander? Kan Diane haar veilig terug aarde toe “praat”? Het sy die woord-ammunisie om so ‘n groot iets aan te pak? En dit op oujaarsaand? Sy, wat net ‘n normale voorstedige lewe lei met twee komma vyf kinders, met ‘n man in ‘n liefdelose huwelik?
+
IN FOCUS
-
Artscape Rural Outreach Brings “Kunstetreffers” to Hessequa Municipality: A Celebration of Community, Culture and Creativity
Artscape is proud to announce its annual Rural Outreach Project, which this year brings the vibrant and diverse production “Kunstetreffers” – Read More
-
Vasili Vass to Take Up Role as Fine Music Radio Station Manager on 1 October
Fine Music Radio (FMR) welcomes Vasili Vass as its new Station Manager. “I’m honoured to be joining Fine Music Radio – Read More
-
Artscape wéér met “goud” vereer!
‘n Woord van dank deur Marlene le Roux, uitvoerende hoof van Artscape. Dankie Die Burger…dankie die lesers van Die Burger. – Read More