BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//Artscape Theatre Centre - Cape Town - ECPv6.9.0//NONSGML v1.0//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:Artscape Theatre Centre - Cape Town
X-ORIGINAL-URL:https://www.artscape.co.za
X-WR-CALDESC:Events for Artscape Theatre Centre - Cape Town
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-Robots-Tag:noindex
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Europe/Helsinki
BEGIN:DAYLIGHT
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0300
TZNAME:EEST
DTSTART:20230326T010000
END:DAYLIGHT
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0300
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:EET
DTSTART:20231029T010000
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
BEGIN:VEVENT
DTSTART;TZID=Europe/Helsinki:20230426T080000
DTEND;TZID=Europe/Helsinki:20230501T170000
DTSTAMP:20260825T040941
CREATED:20230202T134149Z
LAST-MODIFIED:20230414T095517Z
UID:12639-1682496000-1682960400@www.artscape.co.za
SUMMARY:Suidoosterfees - Opera House
DESCRIPTION:Afskop konsert met CPYO \nTaal: Afr \nVenue: Operahuis\nDatum en tyd: 26 April 20:00\nTydsduur: 80 min\nPrys: R140 | R100 \n’n Eenmalige aanbieding\, spesiaal vir die openingsgeleentheid van die 20ste Suidoosterfees! Kom vier dié trotse mylpaal in ons geskiedenis met die room van talent in klassieke musiek. In die gees van die die fees se reputasie om jonk en oud\, ontluikend en gevestig\, aspirant en legendaries bymekaar te bring\, betree van die land se gesogste soliste die Operahuis-verhoog saam met ons beste jong musici.! \n  \n \n  \n  \n \nKonsert van Hoop \n\n\nTaal: Afr\, Eng\nVenue: Operahuis\nDatum en tyd: 27 April 13:00\nTydsduur: 60 min\nPrys: R140 | R100 \n\n\n\n\n27 April is Vryheidsdag – ’n nasionale geleentheid\, simbolies van hoop vir alle Suid-Afrikaners. Vanjaar vier Suidoosterfees hierdie spesiale dag met ’n skouspelagtige uitvoering van ligte en klassieke musiek\, opera en dans\, aangebied deur Artscape se top uitvoerende kunstenaars en van die land se gewildste sangers. Kom vier ons land en sy talent saam soos net die Kaap en sy mense kan! \n\n \n\n\n\n  \n  \n \nL’inganno felice \n\n\nVenue: Operahuis\nDatum en tyd: 28 April 20:00 \n\n\nTydsduur: 80 min\nPrys: R140 | R100 \n\n\n\n\nOrmondo\, ’n vertroueling van graaf Bertrando\, het ’n ogie op Isabella\, die graaf se vrou. Wanneer Isabella sy toenadering van die hand wys\, beswadder Ormondo haar en sê dat sy ontrou aan die graaf is. Isabella word ontvoer en drywend op die see gelaat\, maar die myner Tarabotto kom tot haar redding. Wanneer die graaf\, vergesel van Ormondo en Isabella se ontvoerder\, die myne besoek\, begin die poppe dans. \n\n\n \n  \n \nSuidooster Stormsterk \n\n\nTaal: Afr\, Eng\nVenue: Operahuis\nDatum en tyd: 29 April 17:00\nTydsduur: 70 min\nPrys: R140 | R100 \n\n\n\n\nNa die wegholsukses van Suidooster Stormsterk in 2022 is jou gunsteling-sepiesterre terug op die feesverhoog. Kom word betower deur hul sang en die danspassies van studente van The Stage Performing Arts Studio. Met die 20ste Suidoosterfees wat vanjaar aangebied word\, gaan die geselskap jou weer in vervoering hê! \n\n\n \n  \n \nUnder African Skies \n\n\nTaal: Eng\nVenue: Operahuis\nDatum en tyd: 29 April 20:00\nTydsduur: 75 min\nPrys: R140 | R100 \n\n\n\n\nVir meer as 20 jaar het die groep wat bestaan uit Mandisa Dlanga\, Andy Innes\, Barry van Zyl en Dan Shout die wêreld vol getoer saam met die musieklegende Johnny Clegg. In hierdie meevoerende konsert span hulle kragte saam met die superster Loyiso Bala en sy vriende om van die inspirerendste en mees energieke Suid-Afrikaanse treffers wat hulle die lig laat sien het\, na die verhoog te bring. Feesgangers kan uitsien na heerlik saamsing en -dans op die maat van hul gunstelingtreffers \n\n\n \n  \n  \n \nDankie \n\n\nTaal: Afr\, Eng\nVenue: Operahuis\nDatum en tyd: 30 April 13:00\nTydsduur: 75 min\nPrys: R140 | R100 \n\n\n\n\nIn ons daaglikse lewe is ons só besig dat ons dikwels vergeet om dankie te sê. Hierdie show wil Suid-Afrikaners remind om terug te draai na God. Ons het die laaste tyd baie oorwin\, ons kan ook oor die pandemies wat ons elke dag face\, seëvier. Maar dan moet God aan ons kant wees. Nuwe dinge is op pad\, ons kan dit al sien kom … Kom sê saam met ons dankie! \n\n\n \n  \n  \n \nATKV Koorgala \n\n\nVenue: Operahuis\nDatum en tyd: 30 April 17:00\nTydsduur: 80 min\nPrys: R140 | R100 \n\n\n\n\nDie ATKV Koorgala is altyd ’n hoogtepunt op die Suidoosterfeesprogram. Maak jou reg vir ’n lieflike musikale dis vir die hele gesin wanneer wenners van die ATKV Koorkompetisie saam met van die beste klassieke musici in Suid-Afrika op die verhoog verskyn. Nina Schumann en Megan-Geofrey Prins begelei die stemme op twee klaviere\, en die violis Petrus de Beer gaan jou betower. En dan is daar ’n massakooruitvoering met meer as 100 stemme wat jy beslis nie gou gaan vergeet nie. ’n Luisterryke fees van koorsang en klassieke klanke! \n\n\n \n  \n \nHouse of Rhythm \n\n\nTaal: Afr\, Eng\nVenue: Operahuis\nDatum en tyd: 30 April 20:00\nTydsduur: 70 min\nPrys: R140 | R100 \n\n\n\n\nKom vier Internasionale Jazzdag in die feestelike Huis van Ritme met van Suid-Afrika se voorste jazzmusikante op die verhoog\, begelei deur ’n wêreldklas big band. Jazz is altyd ’n hoogtepunt op die Suidoosterfees-musiekprogram\, en des te meer in ons 20ste jaar! \n\n\n \n  \n  \nFOTO NARDUS ENGELBRECHTNie vir argief. Slegs vir gebruik saam met US Woordfees kopie.\nSoomloos \n\nTaal: Afr\, Eng\nVenue: Operahuis\nDatum en tyd: 1 Mei 16:30\nTydsduur: 70 min\nPrys: R140 | R100 \n\n\n\nSoomloos is sinoniem met die Suidoosterfees en prof. Jakes Gerwel\, een van die fees se stigterslede. Twintig jaar gelede\, by die eerste Suidoosterfees\, het hy feesgangers so verwelkom: “Soomloos – Om in Afrikaans saam te kuier met almal wat saam met ons wil kuier. Ons wil kyk of daar regtig nierassig in Afrikaans geleef\, gewerk\, gespeel\, gepraat kan word.” Vandag gee ons steeds gestalte aan dié inspirerende boodskap en ons vier Jakes Gerwel se nalatenskap met hierdie herdenkingskonsert. \n\n\n \n  \n \nUS Koor \n\n\nTaal: Afr\, Eng\nVenue: Operahuis\nDatum en tyd: 1 Mei 20:30\nTydsduur: 60 min\nPrys: R140 | R100 \n\n\n\n\nDie Universiteitskoor Stellenbosch is een van die oudste en mees gevierde kore in Suid-Afrika. Dit is saamgestel uit studente uit verskillende akademiese en kulturele agtergronde\, wat bydra tot die energie en geweldige gees van hul optredes. Sedert 2012 beklee die koor die eerste plek op die Interkultur-ranglys van 1 000 kore wêreldwyd en het hulle verskeie internasionale toekennings gewen. Kom luister na hierdie voortreflike koor terwyl hul stemme weerklink ter viering van die vreugde van musiek. \n\n\n \n  \n 
URL:https://www.artscape.co.za/event/suidoosterfees-opera-house-2/
CATEGORIES:Music,On stage
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://www.artscape.co.za/wp-content/uploads/2023/02/Website-Infocus-Image-copy-3.jpg
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTART;TZID=Europe/Helsinki:20230329T080000
DTEND;TZID=Europe/Helsinki:20230401T170000
DTSTAMP:20260825T040941
CREATED:20230201T142155Z
LAST-MODIFIED:20230201T142155Z
UID:12629-1680076800-1680368400@www.artscape.co.za
SUMMARY:Yugen
DESCRIPTION:Yugen – a profound\, mysterious sense of the beauty of the universe that triggers a deep emotional response. \nNew World Dance Theatre and 34/18 Youth Dance Company are joining forces in a collaborative dance performance at Artscape. This is a celebration of dance and youth. Nwdt and 34/18 Youth Dance Company reflects humanity\, life and ongoing commitment to be change agents through the arts and to continue with the legacy of Charlotte Maxeke: Always Give Of  Yourself. \n \n 
URL:https://www.artscape.co.za/event/yugen/
CATEGORIES:Dance,On stage
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://www.artscape.co.za/wp-content/uploads/2023/02/Website-Infocus-Image-copy-1.jpg
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTART;TZID=Europe/Helsinki:20230301T080000
DTEND;TZID=Europe/Helsinki:20230304T170000
DTSTAMP:20260825T040941
CREATED:20230202T152047Z
LAST-MODIFIED:20230203T102238Z
UID:12678-1677657600-1677949200@www.artscape.co.za
SUMMARY:Laughable - (PG 13)
DESCRIPTION:Stuart Taylor is back with his quintessential mix of hilarious stories\, witty punchlines and a touch of magic in Laughable. The world has never been more laughable (or maybe it’s always been the same amount of laughable)\, but you can’t deny that Stu certainly has lots to muse upon. Everything in his life is fair game… from his wife to his kids\, trying to stay fit in his forties and keeping up with the Joneses or (Jabulanis or Jaffers) in the suburbs ……. you’ll be ‘able’ to laugh at it all (see what we did there?).
URL:https://www.artscape.co.za/event/laughable/
CATEGORIES:Comedy
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://www.artscape.co.za/wp-content/uploads/2023/02/Website-Infocus-Image-copy-2-1.jpg
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTART;TZID=Europe/Helsinki:20230201T080000
DTEND;TZID=Europe/Helsinki:20230204T170000
DTSTAMP:20260825T040941
CREATED:20221219T154419Z
LAST-MODIFIED:20221222T160936Z
UID:12529-1675238400-1675530000@www.artscape.co.za
SUMMARY:Resilience
DESCRIPTION:New World Dance Theatre will be performing Rooted Within as part of their fundraiser for their USA tour with the Karlovsky & Company Dance. NWDT were invited to collaborate with an American Company (Karlovsky & Company Dance) in a performance and teaching exchange in March 2020. Due to the pandemic the exchange project was put on hold. Resilience is a collaborative performance with  invited guest dance companies and studios from Cape Town. With this collaborative  performance we are hoping to raise sufficient funds so that we are able to continue the relationship with the Karlovsky & Company Dance.
URL:https://www.artscape.co.za/event/resilience/
CATEGORIES:Dance,On stage
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://www.artscape.co.za/wp-content/uploads/2022/12/Website-Event-Page-Feature.jpg
END:VEVENT
END:VCALENDAR