Gatiepie kry 'n Baby
Gatiepie woon al baie lank by sy hou-vrou Fatima die cheeky garment worker met die kort fuse. Psssssssst ! Gatiepie het ook ‘n “spaarwiel”… ja ‘n sexy skelmpie en haar naam is Rosie. Moet’ie sy side-kick Makriel, wat alewig praat voordat hy dink, en hulle tjômmie Shakespeare, die sly hawker vergeet nie. Fatima “en nou die baba… ek was mos nog nooit swanger nie?…” Gatiepie “nog minder was ek pregnant gewies!”. . Dan is die hel los !
Oz mesmeraais en entertain. Dis comedy vir’ie family vibrant, lekke’ gespice en sonder vloekwoorde

Dramaturg/Regisseur KA Ehrenreich
Met Charmain Hess, Leonard Petersen, Kevin Ehrenreich


Aangebied deur  K. A. T. -  Kopdoekie–Afrikaans en Teater

Venue: Arena
Date(s):
DatesTimes
24 Mar 1020:15
25 Mar 1020:15
26 Mar 1020:15
27 Mar 1020:15
28 Mar 1018:00
30 Mar 1020:15
31 Mar 1020:15
01 Apr 1020:15
03 Apr 1020:15
04 Apr 1018:00
Price: R80
Pensioentrekkers & studente: R65 per kaartjie met geldige ID Blokbesprekings: R10 afslag per kaartjies vir groepe van 10 of meer. Woensdag 24 Maart se inkomste gaan aan die Worcester Skool vir Blindes
Duration: 1.5 hours
Join our newsletter for weekly updates on events & happenings
read more
Broadening audiences to disadvantaged areas
read more
Want to see your ideas come to life?
read more
Services offered to artists involved in the arts & culture
read more
Training and educating students
read more
Embrace our youth music competition
read more
profile | venues | media | links | contact
© artscape 2009
created by the design works