FIND A SHOW

Loading Events

Harry en Jackie: Tussen die bokse

  • Ticket Cost

    R100
  • Start Date

    Apr 27 2019
  • Theatre

    Theatre
  • Duration

    60 min

Die produksie neem jou tot binne-in die voorkamer van Harry en Jackie – op die dag wat hulle moet trek. ‘n Nuwe huis beteken mos ‘n nuwe begin. Of dis wat Harry dink. ‘n Boks foto’s beland uitgestrooi op die vloer en neem hulle terug na die “ups and downs” van hul lewe saam. Lekker lag-tye, maar dan gebeur die lewe. Sewe jaar se huwelik hou baie in. Veral as jou vrou skielik vir jou sê sy wil skei en jy verstaan nie hoekom nie. Is dit dalk tyd om mens se lewe in ‘n boks te pak en aan te beweeg? ‘n Vermaaklike stuk wat lagtrane trek, maar met ‘n “twist” wat die lagtrane verander na regte trane. Die lewe het gebeur …

Hierdie produksie neem jou op ‘n “roller coaster” van emosies – dit raak jou hart en laat jou weer besef hoe kort die lewe is en hoe belangrik dit is om jou geliefdes te koester.

Details

Date:
27 April, 2019
Time:
11:00 am - 1:00 pm
Event Categories:
,
Event Tags:
, ,
Underground Parking

The underground municipal car park linked to Artscape is open for public parking from 17:00 on weekdays and an hour before the starting time of shows on weekends. It closes at 24:00. The parking fee is R21 and R13 for pensioners.

Wheelchair Access

Limited facilities for wheelchairs areavailable in the Opera House and Theatre in accordance with safety regulations. Wheelchair seats can be booked at the Artscape Box Office, at any Computicket outlet, or through the Computicket call centre. Please note that the Arena is not wheelchair friendly. Toilets for wheelchair-bound patrons aresituated in the Marble and Chandelier Foyers of the Opera House and on the lower level of the Theatre Foyer. Limited parking bays are available for bona fide Disabled Parking Disc Holders in the tunnel area opposite the Stage Door entrance, and in the staff parking area. A drop-off facility is available in the tunnel area for patrons who have difficulty walking. Prior arrangements in all regards should be made with the Theatre Manager.

Wheelchairs

Disable Parking and Wheelchairs are available on site but should be pre-booked by contacting Artscape Dial-a-seat on 021 421 7695

x